Eduard III van Engeland

Eduard III
Koning van Engeland
Middeleeuse skets van Eduard III met die Orde van die Kousband.
Middeleeuse skets van Eduard III met die Orde van die Kousband.
Huis Angevyne
Regeer 1 Februarie 132721 Junie 1377
Voorganger Eduard II
Opvolger Richard II
Eggenote Philippa van Hainaut
Kinders Eduard die Swart Prins, Isabella, Joan, Lionel, John, Edmund, Mary, Margaret, Thomas
Gebore 13 November 1312
Oorlede 21 Junie 1377
Vader Eduard II
Moeder Isabella van Frankryk

Eduard III (13 November 1312 – 21 Junie 1377) was van 1327 tot met sy dood koning van Engeland. Sy bewind is gekenmerk deur militêre oorwinnings. Hy is een van net vyf monarge wat langer as 50 jaar oor Engeland of Brittanje regeer het.

Eduard het Engeland tydens sy bewind verander in een van die grootste militêre magte van Europa. Belangrike ontwikkelings het in dié tyd plaasgevind in die reg en regering en Engeland is swaar getref deur die Swart Dood.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search